3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

n Skouerbesering veroorsaak dat Leila vir ses maande nie sal kan dans nie. Sy gaan bestuur tydelik haar tant Emma se winkel in Lisabaai. Uit die staanspoor word haar lewe egter versuur deur haar knorrige buurman.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.36MB
Produktbeschreibung
n Skouerbesering veroorsaak dat Leila vir ses maande nie sal kan dans nie. Sy gaan bestuur tydelik haar tant Emma se winkel in Lisabaai. Uit die staanspoor word haar lewe egter versuur deur haar knorrige buurman.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Frieda van der Westhuizen is in die Kaap gebore en het daar grootgeword en skoolgegaan. 'n Vakansie na Namibië het hulle laat besluit om Walvisbaai toe te trek, en sy en haar man woon steeds daar. Sy het twee kinders, vier kleinkinders en 'n agterkleinkind. Sy is gelukkig om hulle gereeld te kan sien aangesien hulle ook daar woon. Naweke sal mens haar meesal met 'n visstok in die hand by die see aantref - sy en haar man is ywerige hengelaars. Sy is ook lief om in die tuin te vroetel en brei graag. Terwyl haar hande so besig bly, werk haar kop aan die stories wat sy wil skryf en probeer sy dit later op rekenaar vasvang.