2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: ePub

'n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor 'n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin - die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp 'n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik 'n rustige toneel is word vinnig omskep in 'n groot beroering - maar alles kom tot 'n vredeliewende einde. Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, 'n bekwame…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 4.23MB
Produktbeschreibung
'n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor 'n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin - die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp 'n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik 'n rustige toneel is word vinnig omskep in 'n groot beroering - maar alles kom tot 'n vredeliewende einde. Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, 'n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep. 'n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem. Dit is die derde titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhale' reeks wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind. Die boek is ook in Engels beskikbaar.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Charles de Villiers werk op die gebied van rekenaarstelsel-ontwerp. Sy rare sin vir humor word veral in sy kinderrympies uitgebeeld.