3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Dit voel of iemand musieknote in haar are vrylaat en die ritme al hoe harder deur haar pols. Sy wil huil en lag tegelyk. Hierdie is die mooiste iets wat nog ooit met haar gebeur het.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.2MB
Produktbeschreibung
Dit voel of iemand musieknote in haar are vrylaat en die ritme al hoe harder deur haar pols. Sy wil huil en lag tegelyk. Hierdie is die mooiste iets wat nog ooit met haar gebeur het.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Met ¿ BCom-graad agter haar naam, sou Lizelle von Wielligh nooit kon droom om die pen op te tel en te begin skryf nie, maar toe bring die Here ¿ onverwagse draai op haar pad wat haar meer vervuld laat as wat sy ooit kon droom. Deesdae vind sy dit baie meer stimulerend om haar gedagtes kreatief aan te wend, eerder as om syfers op die rekenaar te laat klop. Haar gesin kom altyd eerste in haar lewe. Sy is voltyds betrokke by haar kinders, Benjamin en Kara, en is bevoorreg om ¿ "gelukkige einde" saam met haar man, Tinus, te leef. Sy geniet graag die natuur, veral die plaaslewe en as sy nie skryf nie, moet haar hande besig bly. Sy woon in ¿ skilderagtige bosboustreek naby Lothair in Mpumalanga en kry haar storie-idees op haar daaglikse wandeling deur die denneboomplantasies. Kakie, stewels en liefde is haar eerste romanse in die RomanzaLiefde-reeks.