Dibi Breytenbach
eBook, ePUB

Heiliger (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
9,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
In die paar dae voor Kersfees neem Hendrik en Amalia se lewe 'n onverwagse wending, iets waarvoor hulle nooit voorsiening gemaak het nie. Maar wat vir hulle 'n nuwe era in hulle verhouding sou kon wees, word verdonker deur 'n verskriklike voorval waarvoor Hendrik in hegtenis geneem word. Nóg Amalia, 'n staatsaanklaer op Witteberg, nóg Hendrik se knap prokureur kan verhoed dat hy opgesluit word deels vir sy eie veiligheid, deels omdat 'n lafhartige speurder sy mag misbruik. Wat voorbereiding vir 'n heugelike gebeurtenis en Kersfees moes word, word dae waarin Hendrik intiem met die binnekant v...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.