Helene De Kock
eBook, ePUB

Helene de Kock Omnibus 12 (eBook, ePUB)

Sofort per Download lieferbar
8,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
4 °P sammeln!
Hierdie omnibus sluit in die gewilde Abel se dogters , 'n 3-delige familiesage, asook een van die skrywer se wynlandromans, Soetwyn vir 'n Sondagkind. In eersgenoemde roman wat afspeel op 'n Oos-Vrystaatse plaas smag Abel Buitendag se drie dogters na meer warmte. Sedert hul ma se dood klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wêreld, gryp die lewe hulle vas. 'n Menslike familiesage wat met deernis en humor vertel word.Soetwyn vir 'n Sondagkind is die verhaal van 'n jong meisie wat vir die eerste keer voor d...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.