HILLBROW is 'n reuse gevangenis waaruit geen misdadiger ooit lewendig kom nie. Dis 'n plek wat nou besit en bestuur word deur rowers en moordenaars. 'n Voorstad agter doringdraad en skiettorings.
Wanneer 'n oud-speuroffisier en sy androïed-kollega daarheen gestuur word om 'n internasionale dwelmhandelaar te gaan uithaal, word gevaarlike gevolge ontketen wat dwarsdeur die wêreld eggo. Niemand het rekening gehou met 'n bose verskuilde mag wat mense en regerings tot 'n val kan bring nie…

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.