Annabel Frere
eBook, PDF

Help! Daar's 'n Stoof in my Kombuis (eBook, PDF)

Resepte tot die redding

Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei Help! Daar's 'n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie. Hoofsaaklik 'n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's 'n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en maklik om te maak. Sommige resepte bied verskeie opsies, soos quiche-vulsels, om in verskillende smake t...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.