Suzette Truter
eBook, ePUB

Hoe gemaak met my dikmond kind? (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
10,95 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
5 °P sammeln!
Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor 'n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is 'n boelie. Jou dogter is heeldag agter 'n toe deur. Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. . Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.. Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. . Beproefde wenke van ervare ouers.. 'n Indeling wat die soek na oplossings 'n plesier maak.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.