Franciska Mouton
eBook, ePUB

Hoefslag Van My Hart - en ander verhale (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
0 °P sammeln!
Hoefslag van my hart is 'n kortverhale bundel propvol lekkerlees kortverhale en 'n pragtige novelle, Liefde soos Geel Magrietjies, waar Franciska haar lesers op 'n verbeeldingsvlug neem saam met die wel en weë van haar karakters. Doodgewone mense wat soms in ongewone situasies beland. Resensie deur: Sybie Kleynhans (Skrywer/digter/dromer) van Potchefstroom. Hoefslag van my hart is Franciska Mouton se eerste boek en wat 'n plesier was dit nie om te lees en saam met haar woorde te stap nie. Daar is 'n paar dinge wat my krophou slaan en dit is eerstens haar taal, dit is ons praat-Afrikaans. Soos...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.