7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ¿ hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ¿ skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ¿ jaar kinderhuis toe.
Om soos ¿ weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ¿ pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.38MB
Produktbeschreibung
Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds ¿ hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is ¿ skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir ¿ jaar kinderhuis toe.

Om soos ¿ weggooikind te voel spook dekades lank by hom. Albei sy ouers word alkoholiste. Sy stiefpa skiet op hom. Op 13 beland hy in die kloue van ¿ pedofiel. In sy tienerjare bevriend hy Afrikaanse digters soos Sheila Cussons, Ina Rousseau, Barend J. Toerien en Casper Schmidt. Hy word in die weermag toegesluit. As jongeling vertrek hy na New York waar hy die kunstenaar Andy Warhol op straat agtervolg.

Hy keer terug na Suid-Afrika waar hy op die strate beland. Later gaan hy na verskeie rehabilitasiesentrums vir alkohol- en dwelmafhanklikheid. Een aand word hy gyselaar gehou en met ¿ mes gesteek. Hy verloor byna sy been ná ¿ motorongeluk tydens ¿ besoek aan die oudrugbyspeler Mannetjies Roux se plaas.

Later vind hy 'n veilige hawe wanneer sy pad met dié van Graham Sonnenberg kruis. Hy maak opgang as joernalis wat na die verste uithoeke van die wêreld reis. Hoerkind is 'n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Herman Lategan is 'n bekroonde joernalis en skrywer van Groenpunt. Oor die jare skryf hy vir oor die 50 tydskrifte, koerante en webblaaie, onder meer Vogue Entertaining + Travel, Time Out, House and Leisure, Cape Style, Mail & Guardian en Vrye Weekblad. Sy Rapport-rubrieke is in twee bundels byeengebring. ¿ Aantal gedigte en kortverhale het al verskyn. Hy het ook vir e.tv gewerk en vryskut-insetsels vir etlike radiostasies soos FMR en Cape Talk gelewer.