'n Lekkerlees reisbundel met net sulke lekker resepte. Die boek is propvol staaltjies en amusante waarnemings oor haar reise na lande soos Turkye, Ethiopië, Frankryk, en Rusland onderneem het. Elke hoofstuk eindig met 'n resep - soms in die verre opgedoen, soms van vriende afgebedel, en heerlik leesbaar.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.