Hoop, heling & harmonie (eBook, ePUB)

Dink nuut oor siekte en genesing

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
6,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Siekte is 'n natuurlike verskynsel sonder betekenis potensieel ernstig, ja, maar bloot deel van menswees. Teen hierdie agtergrond ondersoek Hoop, heling & harmonie hoe siekte en behandeling ons liggame, gees en menswees aantas. Die doel van geneeskunde is om ons lewens positief te beïnvloed in die woorde van Hippokrates, om soms te genees, dikwels te behandel, altyd te troos maar die positiewe is nie noodwendig onvoorwaardelik nie: ons kan té wetenskaplik wees, die persoon agter die siekte miskyk. 'n Terugblik na die verlede plaas die huidige in perspektief; die boek analiseer onder andere d...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.