5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa's en 'n onheilige horde honde en katte op 'n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het - ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, 'n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa's verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so 'n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is…mehr

Produktbeschreibung
Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa's en 'n onheilige horde honde en katte op 'n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het - ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, 'n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa's verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so 'n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie. Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jý die spil raak waarom dié hele spulletjie tol? In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dalena Theron is 'n joernalis met grade in die joernalistiek en sosiale antropologie van die Universiteit van Pretoria. Sy skryf ook kortverhale. Sy is in KwaZulu-Natal gebore en het in Pretoria en São Paulo gewoon en gewerk. Tans woon sy in Kaapstad saam met haar man en seun. Huisies van papier is haar eerste roman.