3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
  • Format: ePub

Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings,is 'n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Idees Vol Vrees Volume 3 volg op die sukses van Kobus se eerste twee boeke en is 'n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 splinternuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir die tienduisende bestaande…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 29.13MB
Produktbeschreibung
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 'n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings,is 'n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Idees Vol Vrees Volume 3 volg op die sukses van Kobus se eerste twee boeke en is 'n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 splinternuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is 'n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld 'n hele klomp nuwes lok. As 'n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se jongste uiters oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Kobus Galloway het op sesjarige ouderdom begin teken, en het ná skool grafi ese ontwerp gestudeer. Hy woon nou in Kaapstad, waar hy as 'n illustreerder en infografi ese ontwerper vir Media 24 se weeklikse tydskrifte werksaam is. In sy vrye tyd is Kobus 'n skerpskertser en vryskut-ontwerper/illustreerder. Hy is die eienaar van Komedie Media CC en het reeds met plaaslike komediante, musikante en akteurs saamgewerk.