5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Chantilly Dubois bevind haar teen haar sin as Papillon op 'n seerowerskip. Hulle word egter deur 'n ander seerowerskip oorrompel en sy moet aanskou hoe haar liefdesdrome in bloed voor haar wegsypel. Maar Papillon neem 'n eed dat sy op El Capità n sal wraak neem, hoe lank dit ook al duur, haar dag sal kom. Maande lank, oor oseane en selfs aan die Kaap de Goede Hoop, te midde van groot gevare en ontbering, volg sy hierdie man wat haar geluk gesteel het. Sy verontagsaam selfs die Kaapse goewerneur se besluite oor wat verder in haar lewe moet gebeur. El Capità n, daarenteen, sit sy soektog voort…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.3MB
Produktbeschreibung
Chantilly Dubois bevind haar teen haar sin as Papillon op 'n seerowerskip. Hulle word egter deur 'n ander seerowerskip oorrompel en sy moet aanskou hoe haar liefdesdrome in bloed voor haar wegsypel. Maar Papillon neem 'n eed dat sy op El Capità n sal wraak neem, hoe lank dit ook al duur, haar dag sal kom. Maande lank, oor oseane en selfs aan die Kaap de Goede Hoop, te midde van groot gevare en ontbering, volg sy hierdie man wat haar geluk gesteel het. Sy verontagsaam selfs die Kaapse goewerneur se besluite oor wat verder in haar lewe moet gebeur. El Capità n, daarenteen, sit sy soektog voort na die Peregrina, 'n gesogte pêrel wat die toekomstige Spaanse koningin toekom as deel van haar bruidskat. Toe hulle paaie weer kruis, moet Papillon teenoor haarself erken dat die wraak wat sy gekoester het stadig maar seker gemengde gevoelens geword het. Hoe anders, in die aangesig van 'n man wat so sterk en dapper sy posisie handhaaf te midde van 'n ruwe klomp seerowers? Is dat daaroor of bloot omdat sy nie langer teen sy manlike aantrekkingskrag kan veg nie? Haat sy hom of het sy hom liefgekry? Dit is die vraag wat Papillon nie beantwoord kry nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Frenette van Wyk is 'n bekende romanse skrywer van Pretoria. Sy het van kleins af stories geskryf en het op skool uitgeblink in kreatiewe skryfwerk. Dit was altyd haar droom om eendag 'n boek te skryf. Haar skryfloopbaan het in alle erns in 2006 begin toe haar eerste romanse, Kruisvaart na liefde, deur LAPA Uitgewers vir publikasie aanvaar is. Sy het sedertdien reeds 24 romanses geskryf. Frenette geniet dit om deeglike navorsing en agtergrondstudie te doen oor die onderwerpe wat sy in haar boeke gebruik en om, indien moontlik, die plekke te besoek om eerstehands te ervaar waaroor sy skryf. Frenette het aanvanklik onderwys studeer en het 'n honneursgraad in Latyn verwerf. Daarna het sy skoolonderrig in Latyn, Frans en Engels gegee. Sy skilder ook graag as 'n stokperdjie. Frenette woon in Pretoria saam met haar man, Etienne, en hulle jongste seun, Sasha. Haar oudste seun, Zander, is getroud met Charmonix, en haar kleindogter, Merseillise-Rose, is in Julie 2018 gebore.