Die sewe onderafdelings: Waar's U?; In stryd met God; Gevind; Ontmoetings; Stukkende ek; Met God in pyn en Tuiskoms is tydlose gebede vanuit Milanie Vosloo se hart.
Die gebede is kort, intieme gesprekke met God wat die leser sal lei om weer stil te word en 'n ontmoeting met God in die alledaagse dinge van die lewe te ervaar.
Die boek is pragtig verpak in hardeband. Om gedurigdeur In gesprek met God te wees spreek van 'n lieflike lewe wat vrug dra vir Hom.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.