Na twee jaar gevangenisskap in Togo weens wapensmokkelary word Johan Castelyn onverwags vrygelaat - op voorwaarde dat hy as diplomaat in Parys op die nuwe ambassadeur sal spioeneer. Maar waartoe wend jy jou wanneer jy vermoed die staatspresident lieg? En watter optrede is geregverdig - mits dit geskied "in landsbelang"?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.