6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die bloedige opmars van die Rooi Leër. Dekades later, op 'n kontinent duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy sukkelbestaan in 'n Karoo- dorpie vir die kitsrykdom wat 'n somer by Sizzler's, 'n bordeel in Seepunt, hom beloof. Hier werk hy saam met Stallion, Randy en Cool Daddy. Vir sy kliënte is hy "Frikkie", 'n boerseun wat hul wildste fantasieë waar maak. Wanneer 'n kliënt een aand vir hom 'n gedig oor sneeu voordra, ruk hy Heinrich aan die hart. Later loop…mehr

Produktbeschreibung
In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die bloedige opmars van die Rooi Leër. Dekades later, op 'n kontinent duisende kilometers ver, verruil jong Heinrich sy sukkelbestaan in 'n Karoo- dorpie vir die kitsrykdom wat 'n somer by Sizzler's, 'n bordeel in Seepunt, hom beloof. Hier werk hy saam met Stallion, Randy en Cool Daddy. Vir sy kliënte is hy "Frikkie", 'n boerseun wat hul wildste fantasieë waar maak. Wanneer 'n kliënt een aand vir hom 'n gedig oor sneeu voordra, ruk hy Heinrich aan die hart. Later loop Heinrich dié man, Bertus, in 'n kuierplek raak waar die ouens van Sizzler's uithang. Wat hulle twee nie weet nie, is dat die kelner wat vir hulle shooters aandra, teen 'n waansinnige moorddadigheid in sy eie kop baklei.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
François Loots het naby Prieska in die Noord-Kaap grootgeword. Hy studeer Engels, Duits en sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad en Unisa en werk in die onderwys, landelike ontwikkeling en in die media. Sy roman Rooi Jan Alleman is vir die Universiteit van Johannesburg se prys vir kreatiewe skryfwerk benoem. Nadat hy in die buiteland woonagtig was, woon en werk hy nou in Kaapstad.