3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Delia kan nie glo haar onwillige Samaritaan is Adriaan Bromberg haar niggie se skripsieleier nie. Ongeag hoe baie hy aan haar hart raak dra hy swaar aan sy grootwordjare. Sal hy die bagasie van die verlede uit die wegruim om vir haar plek te maak?

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.34MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Delia kan nie glo haar onwillige Samaritaan is Adriaan Bromberg haar niggie se skripsieleier nie. Ongeag hoe baie hy aan haar hart raak dra hy swaar aan sy grootwordjare. Sal hy die bagasie van die verlede uit die wegruim om vir haar plek te maak?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Felicia Snyman is in Springs gebore. Sy het ná skool haar LLB by die Universiteit van Pretoria verwerf. Felicia is tans 'n prokureur en voltydse dosent in regsgeleerdheid. Felicia spog ook as 'n gepubliseerde romanseskrywer. Van die inspirasie vir haar skryfwerk spruit uit haar werk as 'n egskeidingsprokureur en gesprekke met haar hartsmense. Sy sien die hartseer gedeeltes van ander raak waarin daar soveel potensiaal vir 'n gelukkige einde opgesluit lê. Sy woon tans in Centurion saam met haar man en kinders.