5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.05.25
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.05.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.05.25
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Erscheint vor. 01.05.25

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln

Unser Service für Vorbesteller - Ihr Vorteil ohne Risiko:
Sollten wir den Preis dieses Artikels vor dem Erscheinungsdatum senken, werden wir Ihnen den Artikel bei der Auslieferung automatisch zum günstigeren Preis berechnen.
  • Format: ePub

Die boek Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf. Nou is daar 'n tweede bundel met nog meer opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels. In hierdie nuwe versameling van ses stories probeer Jakkals en Wolf steeds om mekaar uit te oorlê, maar bly steeds die beste maats. Beleef hoe hulle die uitdagings van die oorhangklip aanpak, ontdek hoe Wolf leer vlieg, en sien hoe hulle saamwerk om vir hul kos te werk. Lees hoe Wolf Jakkals se ryperd word, wat gebeur het toe hulle die taaiboswortel teëkom, en geniet die skreeusnaakse storie van…mehr

Produktbeschreibung
Die boek Afrikaanse kinders word al geslagte lank vermaak deur die skelmstreke van Jakkals en Wolf. Nou is daar 'n tweede bundel met nog meer opwindende avonture van hierdie twee geliefde skarminkels. In hierdie nuwe versameling van ses stories probeer Jakkals en Wolf steeds om mekaar uit te oorlê, maar bly steeds die beste maats. Beleef hoe hulle die uitdagings van die oorhangklip aanpak, ontdek hoe Wolf leer vlieg, en sien hoe hulle saamwerk om vir hul kos te werk. Lees hoe Wolf Jakkals se ryperd word, wat gebeur het toe hulle die taaiboswortel teëkom, en geniet die skreeusnaakse storie van Jakkals en Wolf en die speenvarkies. Hierdie nuwe bundel beloof om kinders weer te laat lag en te vermaak met die avonture en streke van Jakkals en Wolf. About the book Afrikaans children have been entertained for generations by the mischievous antics of Jakkals and Wolf. Now, there is a second collection with even more exciting adventures of these two beloved rascals. In this new compilation of six stories, Jakkals and Wolf continue to try to outwit each other, yet they remain the best of friends. Experience how they tackle the challenges of the overhanging rock, discover how Wolf learns to fly, and see how they work together to earn their food. Read about how Wolf becomes Jakkal's steed, what happened when they encountered the tough bush root, and enjoy the hilarious story of Jakkals and Wolf and the piglets. This new collection promises to make children laugh and entertain them once again with the adventures and antics of Jakkals and Wolf.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
DIE SKRYWER Wendy se passie is om kinders te help om hulself, hul leefwêreld en mekaar oor kultuurgrense heen beter te verstaan deur die stories van hul komvandaan. Wendy is die enigste jeugboekskrywer in S.A. wat die afgelope 12 jaar 16 versamelbundels van hoogstaande gehalte onder hierdie vaandel gelewer het. Haar kanonisering van volksverhale, legendes en ware stories tot heldeverhale, dierestories en spookstories trap diep spore in die literêre storielandskap van bewaring terwyl sy kinders bemagtig om die uitdagings van elke dag d.m.v. stories die hoof te bied. Wendy beskou haarself as "a keeper of South African legends and folktales". Sy is die skrywer en samesteller van 16 bundels en meer as 30 boeke. Wendy se werk is vertaal in onder andere Engels, Xhosa, Sotho, Venda, Zulu en Duits. DIE Illustreerder Gerda Smit is ¿ veelsydige en bekwame kunstenaar. Sy het beeldende kunste aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie gestudeer en in beide keramiek en skilderkuns gespesialiseer. Haar tesis het die kunstenaar se fassinasie met kinders en kinderjare ondersoek. Ná voltooiing van haar studies het Gerda sukses behaal as keramiekbeeldhouer, wat haar (onder meer) ¿ kopknik van die Nasionale Keramiekvereniging besorg het. Haar loopbaan het van koers verander toe sy ¿ ma geword het, en sy het haar fokus op illustratiewe tekeninge en onderrig gedraai. Haar gewaagde en kleurvolle 'O Griet'-illustrasies het die harte van baie verower en het haar ¿ lojale aanhang besorg. Sien meer van Gerda se werk hier: https://info-ogriet-co-za.format.com/published-childrens-books THE AUTHOR Wendy Maartens grew up in Worcester and spent her school days in George. Wendy is especially well-known for the thorough research she does to blow new life into classic children's stories, making them accessible and exciting to a new generation of readers. Previous titles by Wendy has published 16 anthologies and more than 30 books for children. THE ILLUSTRATOR Gerda Smit is a versatile and accomplished artist. She studied fine arts at the Tshwane University of Technology, specialising in both ceramics and painting. Her thesis considered the artist's fascination with children and childhood - evident in the works of many great masters. After completing her studies, Gerda had success as a ceramic sculptor, which (amongst other things) earned her a nod from the National Ceramics Association. Her career changed course when she became a mother, and she turned her focus to illustrative drawings and teaching. Her bold and colourful 'O Griet' illustrations have captured the hearts of many and has earned her a loyal following. View more of Gerda's work: https://info-ogriet-co-za.format.com/published-childrens-books