9,49 €
9,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
9,49 €
9,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
Als Download kaufen
9,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
0 °P sammeln
Jetzt verschenken
9,49 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
0 °P sammeln
  • Format: ePub

Jud the Rat en sy vriende bewoon 'n reeks fonies-gebaseerde leesvlotheidsboeke wat in terme van moeilikheidsgraad gegradeer word, en voorsien word van ondersteunende handleidings en implementeringsmateriaal. Die boeke, handleidings en materiaal vorm deel van Dr Charles Potter se Leesvlotheidsprogram, wat ontwikkel is om lees-, skryf- en spelvermoëns te verbeter op grond van opgedateerde navorsing en literatuur, terwyl dit terselfdertyd vermaak en geniet word deur kinders.
Hierdie boek en die ander leesvlotheidsboeke in die reeks is ontwerp om gebruik te word met herhalende gepaarde lees en
…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.2MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Jud the Rat en sy vriende bewoon 'n reeks fonies-gebaseerde leesvlotheidsboeke wat in terme van moeilikheidsgraad gegradeer word, en voorsien word van ondersteunende handleidings en implementeringsmateriaal. Die boeke, handleidings en materiaal vorm deel van Dr Charles Potter se Leesvlotheidsprogram, wat ontwikkel is om lees-, skryf- en spelvermoëns te verbeter op grond van opgedateerde navorsing en literatuur, terwyl dit terselfdertyd vermaak en geniet word deur kinders.

Hierdie boek en die ander leesvlotheidsboeke in die reeks is ontwerp om gebruik te word met herhalende gepaarde lees en met opeenvolgende werkgeheue-opleidingsmetodes. Die materiaal en metodes was suksesvol met 'n groot aantal kinders van verskillende ouderdomme en verskillende kulturele agtergronde. Resultate oor die program is internasionaal gepubliseer, en hierdie publikasies is gratis aanlyn beskikbaar.

Dr Charles Potter se leesvlotheidsprogram is bewysgebaseer, en aanlyn ondersteuning word aan gebruikers verskaf. Dit is ook nuttig om met die netwerk van mense te praat wat die program suksesvol gebruik het. As jy per e-pos met my kontak maak kan ek jou van verdere inligting oor die program voorsien. Ek kan jou ook voorsien van 'n geïllustreerde handleiding om effektiewe gebruik van hierdie boek in die ontwikkeling van leesvlotheid moontlik te maak, asook met bykomende materiaal om jou kind se lees-, skryf-, spel- en leerbehoeftes te ondersteun.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
I am an Educational Psychologist in Private Practice, specialising in work with children who have reading and learning difficulties. I also develop educational programmes, which are being used by therapists and teachers as well as in schools both in my country and internationally. I have a number of educational degrees and diplomas, a Masters in Psycholinguistics and a Doctorate in Curriculum Development and Special Education. I previously taught in both mainstream and special schools and then at university in education, applied linguistics and psychology, teaching courses in research, assessment and evaluation. I also have interests in neuropsychology and neurolinguistics. I have a number of publications in these areas, and a number of publications in areas relating to programme evaluation (refer entry on programme evaluation in Wikipedia) I live in the Johannesburg Area, South Africa, and provide service to parents and children with learning difficulties. I also develop assessment tools and procedures for doing this type of work. For more information use the following links: http://www/charlespotter.org or http://www.intechopen.com/articles/show/title/using-phonically-based-e-books-to-develop-reading-fluency • 500+ 500+ connections on Linked In, where you can also view my profile, and find my contact details.