Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy 'n allemintige sakeryk op. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry? Jannie Mouton speel oop kaarte en deel met tipiese humor sy sake- en beleggingslesse.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.