5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: PDF

Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte, en delikatessewinkels te spandeer en dan nog 'n paar uur in die dombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet. Indien daar tyd is, word daar na die naaste supermark gejaag en 'n paar items gekoop om veiling, maar vervelige, alledaagse maaltye voor te berei. Indien jou gesin nie so gelukkig is nie, is dit kitskos. Hierdie soort maaltye is vol MNG en onversadigde vetsure en laat jou baie skuldig voel! Daar moet tog een of ander manier wees waarop 'n mens 'n kompromie kan aangaan. Japtrap-aandetes…mehr

Produktbeschreibung
Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte, en delikatessewinkels te spandeer en dan nog 'n paar uur in die dombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet. Indien daar tyd is, word daar na die naaste supermark gejaag en 'n paar items gekoop om veiling, maar vervelige, alledaagse maaltye voor te berei. Indien jou gesin nie so gelukkig is nie, is dit kitskos. Hierdie soort maaltye is vol MNG en onversadigde vetsure en laat jou baie skuldig voel! Daar moet tog een of ander manier wees waarop 'n mens 'n kompromie kan aangaan. Japtrap-aandetes is dalk net die aantwoord. Bobaaskokke Jenny Kay en Elinor Storkey verduidelik hoe maklik, vinnige maaltye waaroor jou gesin mal gaan wees, woorberei kan word. Die geheim is beplanning en organisasie. Al wat jy nodig het, is die regte toebehore en toerusting, 'n goed georganiseerde, vol spens (alles word in hierdie boek bespreek) en hierdie versameling van resepte. Dit gaan voel asof jy 'n wedergeboorte in die kombuis ondergaan het! Die boek bevat hoofstukke oor hoender, beesvleis, varkvleis, lamsvleis, vis, pizza en pasta, geregte vir vegetariër en bygeregte.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Jenny Kay is reeds vir meer as drie dekades werksaam in die voedselindustrie. Sy is tans The Star se 'Angela Day'. Sy is 'n perfeksionis wanneer dit by kook kom en probeer altyd om al haar resepte toeganklik en gebruikersvriendelik te maak. Elinor Storkey is reeds vir die afgelope 30 jaar by kos betrokke. In die vroee 1980's het sy haar eerste werk by Your Family-tydskrif begin en later was sy die Angela Day hulplyn-koordineerder by The Star-koerant waar sy verantwoordelik was vir die administrering en ontwikkeling van resepte, kosstilering en ondersteuning tydens kookklasse. Tans bestuur Elinor 'n klein spyseniersbesigheid en sy is ook werksaam as resepte-konsultant. Elinor en Jenny is die medeskrywers van twee ander suksesvolle kookboeke, naamlik 101 fuss-free bakes (in Afrikaans beskikbaar as Bak met Gemak 101 Resepte) en Braai (in Afrikaans beskikbaar onder dieselfde titel).