Die wonderwerk is dat elke letter van die Hebreeuse alfabet van twee-en-twintig letters, heenwys en dui op Jesus Christus, die Gekruisigde.
Dit is 'n minimum van 1 197 042 heenwysings na Jesus Christus in die Ou Testament. Die Ou Testament bestaan letterlik uit Jesus Christus!
Nog 'n groot wonder is dat die heel eerste woord van die Ou Testament in Genesis, heenwys na die voltooide Heilswerke van Jesus Christus aan die kruis.
Die woord Bereshit dui die voltooide Heilswerke van God aan, nog voordat die skepping beskryf word
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.