7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

By sy geboorte het Jesus na mirre geruik, daarna lees ons weer by die kruisiging van mirre wanneer een van die soldate dit vir Jesus aanbied om te drink. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie dinge geruik. As timmerman het Hy na hout geruik, by sy dissipels op die skuite het Hy na vis geruik, op die paaie het Hy na sweet en stof geruik en aan die kruis het Hy na bloed geruik. Jesus ruik na mirre en stof sal Jesus op 'n unieke aardse manier aan jou bekendstel.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.76MB
Produktbeschreibung
By sy geboorte het Jesus na mirre geruik, daarna lees ons weer by die kruisiging van mirre wanneer een van die soldate dit vir Jesus aanbied om te drink. Tussen krip en kruis en graf het Jesus na baie dinge geruik. As timmerman het Hy na hout geruik, by sy dissipels op die skuite het Hy na vis geruik, op die paaie het Hy na sweet en stof geruik en aan die kruis het Hy na bloed geruik. Jesus ruik na mirre en stof sal Jesus op 'n unieke aardse manier aan jou bekendstel.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Pierre du Plessis is 'n flaneur, 'n wandelaar van die stad, wat die vloei van ons wêreld bekyk. Hy het gewerk in die advertensiewese en die modebedryf. Hy skryf vir verskeie blogs en praat tans gereeld oor tendense, kreatiwiteit en hoe om te leef en te werk in 'n vinnig veranderende wêreld. Hy is die stigter van 3rdplace, 'n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria wat vanuit die randte van die samelewing funksioneer. Hy bly in Sunnyside, Pretoria, saam met sy vrou Rialette, sy twee kinders Noa en Luther, en sy iPhone