Fanie Viljoen
eBook, ePUB

Jou Romeo (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
5,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
3 °P sammeln!
Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets diepers in Marko as die spiertier-jock met die mooi glimlag #liefde. Maar 'n leuen dreig om hulle uitmekaar te skeur en die opvoering te kelder. Ons wee...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.