10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Niek Naudé se lewe kry 'n bisarre kinkel as hy op 'n vreemde advertensie reageer. Kort voor lank bevind hy hom in 'n situasie waaruit hy homself nie meer losgewoel kan kry nie, en stel hy ook sy vrou en kind aan die uiterste boosheid bloot.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.18MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Niek Naudé se lewe kry 'n bisarre kinkel as hy op 'n vreemde advertensie reageer. Kort voor lank bevind hy hom in 'n situasie waaruit hy homself nie meer losgewoel kan kry nie, en stel hy ook sy vrou en kind aan die uiterste boosheid bloot.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
François Bloemhof is die enigste Afrikaanse skrywer wat omvattend vir volwassenes, tieners en jong lesers skryf. Hy woon in Durbanville en is 'n vryskut-taalpraktisyn asook kopieskrywer, resensent en joernalis. Hy het onder meer die eerste Afrikaanse e-boek en strokiesprentreeks die lig laat sien. François skryf ook vir die silwerdoek, verhoog, radio en tydskrifte. Hy het al toekennings vir sy werk in verskeie genres ontvang, insluitende die De Kat-prys vir sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.