Betsie Vos
eBook, ePUB

Kattemaai (2): Annabel gaan skool toe (eBook, ePUB)

Annabel gaan skool toe

Illustrator: Olivier, Shayna
Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Mila se nuwe maat moet skool toe gaan. Maar sal sy weet hoe om haar soos 'n regte dogtertjie te gedra? Juffrou Kadawer jaag Annabel sommer dadelik uit die klas oor haar vreemde kat-maniere. Maar waar kom hierdie nuwe juffrou vandaan, en hoekom is sy op Rottes se spoor? Die toorpolisie keer die maats vas, en dan laat val Jannus 'n vuurhoutjie op die verkeerde plek ... VERKOOPSINLIGTING - Betsie Vos is die skrywersnaam van 'n bekende Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer wat al verskeie titels in die mark het.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.