8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
8,95 €
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
8,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Klara het nie presies geweet waarvoor sy haarself inlaat toe sy as baie jong vrou met Stefan trou nie. Sy was skaars terug van haar wittebrood toe sy gefrustreerd begin voel met haar persoonlike ambisie in die lewe, en besef dat haar huwelik en hierdie drome nie maklik versoenbaar is nie. Stefan het self groot ideale en dit moet klaarblyklik eerste kom. Sy besluit om tog die gedienstige eggenoot te wees omdat dit haar belofte was aan hom en omdat sy hom liefhet, maar haar begeerte om kreatief te lewe, laat haar nie los nie. So begin haar lewensreis na selfvervulling en aanvaarding.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.39MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Klara het nie presies geweet waarvoor sy haarself inlaat toe sy as baie jong vrou met Stefan trou nie. Sy was skaars terug van haar wittebrood toe sy gefrustreerd begin voel met haar persoonlike ambisie in die lewe, en besef dat haar huwelik en hierdie drome nie maklik versoenbaar is nie. Stefan het self groot ideale en dit moet klaarblyklik eerste kom. Sy besluit om tog die gedienstige eggenoot te wees omdat dit haar belofte was aan hom en omdat sy hom liefhet, maar haar begeerte om kreatief te lewe, laat haar nie los nie. So begin haar lewensreis na selfvervulling en aanvaarding.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Margaret Bakkes was 'n Afrikaanse skrywer van romans, kort- en jeugverhale. Sy het ongeveer dertig boeke en kortverhale geskryf. Sy was getroud met die geskiedskrywer Cas Bakkes en het vier kinders gehad: Johannes, Marius, Matilde en Christiaan. Beide Johannes (C. Johan Bakkes) en Christiaan (Christiaan Bakkes) is ook skrywers.