5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
5,99 €
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
5,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir 'n arend vlug. "Ek moet die meerkatte gaan red!" sê Klou hard vir homself. "Ek is Super-Klou!" Maar sal Klou die meerkatte kan red ... of sal hulle hóm op die ou end moet help? 'n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 9.87MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir 'n arend vlug. "Ek moet die meerkatte gaan red!" sê Klou hard vir homself. "Ek is Super-Klou!" Maar sal Klou die meerkatte kan red ... of sal hulle hóm op die ou end moet help? 'n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Karen Lilje het ontwerp en illustrasie aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy het boeke vir verskeie uitgewers in Suid-Afrika geillustreer. Karen het pryse gewen vir beide ontwerp en illustrasie. Haar werk sluit 'n Annerste ABC-boek vir aspatatte en Lisa het 'n plan in.