6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
6,99 €
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
Als Download kaufen
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
3 °P sammeln
Jetzt verschenken
6,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
3 °P sammeln
  • Format: ePub

Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op 'n heerlike reis neem. Hierdie boek bied 'n koek vir elke geleentheid. Van tradisionele gebak met 'n speelse kinkel tot heerlike nuutskeppings, verdien dit beslis 'n plek in die boekrak van elke koekliefhebber. Gee toe aan jou donker kant en swig voor die verleiding van dekadente Duiwelskoek of bevredig jou sin vir die estetiese met 'n…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 29.07MB
Produktbeschreibung
Broer-en-suster-span Callie en Mari-Louis is meesterbakkers en in Koeke ter viering van liefde en lewe verklap hulle die gunstelingresepte van Cakebread, hul klein boetiek-bakkery. Stylvol en speels, sal hierdie versameling van meer as 80 resepte jou op 'n heerlike reis neem. Hierdie boek bied 'n koek vir elke geleentheid. Van tradisionele gebak met 'n speelse kinkel tot heerlike nuutskeppings, verdien dit beslis 'n plek in die boekrak van elke koekliefhebber. Gee toe aan jou donker kant en swig voor die verleiding van dekadente Duiwelskoek of bevredig jou sin vir die estetiese met 'n onweerstaanbaar mooi Rooi fluweelkoek. Wees uitdagend en eksperimenteer met bestanddele soos beet, avokadopeer, kweper en mango in koek. Watter geleentheid jy ook al vier, dit sal sukkel om te kies uit hierdie versameling van ou gunstelinge en moderne nuutskeppings.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.