Negejarige Josh Thirion is gek oor kosmaak en teken en is aangemoedig om 'n resepteboek met 48 van sy gunsteling-resepte waaroor kinders gaande is saam te stel. In die boek is daar ook talle aktiwiteite soos woordraaisels, inkleurprente, verbind-die-kolletjies, soek-die-verskil en doolhowe - seuns en meisies sal dit geniet! Sy boek bevat ook heerlike resepte vir drankies, ontbyt, middagetes, aandetes, nageregte en soet happies
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.