Julia Orbe
eBook, PDF

Kook vir die Vrieskas (eBook, PDF)

Sofort per Download lieferbar
4,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Die dolle vaart van ons hededaangse leefstyl veroorsaak dikwels dat ons minder tyd en selfs nog minder energie teen die einde van 'n dag oor het om vir ons en ons geliefdes 'n heilsame maaltyd voor te berei. Na talle versoeke deur klante van haar spyseniersbesigheid, het Julia Orbe 'n reeks voedsame, heilsame maaltye ontwikkel wat in enige hoeveelheid en vooruit berei kan word, waarna jy dit kan bevries vir latere gebruik. Dis ideaal vir enkellopendes, paartjies of gesinne. Elke resep in Kook vir die vrieskas word begelei deur raad hoe om hoeveelhede te vermeerder wanneer jy in groot maat wil ...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.