Elke reis het 'n storie en elke storie is 'n reis. Hetsy te voet of per fiets, trein, viertrek-voertuig of vliegtuig. Soos jy aanskuif, deur Suid-Afrika of buite sy grense, word jy blootgestel aan ander plekke, mense, sienswyses en gewoontes. Kortom, solank jy lewe, reis jy. Dis 'n reis in jou kop waar jy moet skerp kyk. En dis net so 'n goeie storie om te vertel.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.