Twee van PG se vroegste kort-kortverhaalbundels, Het olifante elmboë en Neklis, gaan nou saam, onder 'n nuwe titel én met nuwe verhale bygeskryf, 'n heruitgawe beleef. Die titel van die versameling kom van die ou slinger-luie van plaasoproepe: Kortetjies en 'n lange. Dalk kan 'n mens hulle, in die ware sin van die woord, egte bek-vertellings noem.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.