Sofort per Download lieferbar
19,49 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
10 °P sammeln!
Die kosrevolusie is deels 'n wetenskaplike riller en deels 'n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.'n Wetenskaplike, voedingskundige en twee atletiese sjefs... die baasbrigade agter Die Kosrevolusie het voorwaar die ekstra myl gestap - en in sommige gevalle gedraf! - deur die mynveld van voedingswetenskap en selfeksperimentering. Die onthullende standpunte en watertand resepte in hierdie boek is enersyds die resultaat van hulle ervarings en andersyds van oorweldigende...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.