26,95 €
26,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
13 °P sammeln
26,95 €
26,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
13 °P sammeln
Als Download kaufen
26,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
13 °P sammeln
Jetzt verschenken
26,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
13 °P sammeln
  • Format: PDF

Twee en 'n half jaar lank was die werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie op almal se Iippe, het die koerante en radio daagliks oor die kommissie verslag gedoen, het die gesigte van slagoffers en oortreders op miljoene televisieskerms verskyn. In KRONIEK VAN DIE WAARHEIDSKOMMISSIE lig Piet Meiring die sluier oor die werk van die kommissie ... die verhale en getuienisse van slagoffers, die amnestie-aansoeke van oortreders wat hulle aan menseregteskending skuldig gemaak het, die konfrontasie met die verlede, die strewe na versoening en vergifnis ... As motief vir hierdie besinning oor…mehr

Produktbeschreibung
Twee en 'n half jaar lank was die werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie op almal se Iippe, het die koerante en radio daagliks oor die kommissie verslag gedoen, het die gesigte van slagoffers en oortreders op miljoene televisieskerms verskyn. In KRONIEK VAN DIE WAARHEIDSKOMMISSIE lig Piet Meiring die sluier oor die werk van die kommissie ... die verhale en getuienisse van slagoffers, die amnestie-aansoeke van oortreders wat hulle aan menseregteskending skuldig gemaak het, die konfrontasie met die verlede, die strewe na versoening en vergifnis ... As motief vir hierdie besinning oor die Waarheidskommissie het die skrywer die trek gekies, 'n epiese trek terug na die verlede en dan verder na die toekoms, 'n groot trek wat nie een van die inwoners van Suid-Afrika onaangeraak sou laat nie.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Pieter Meiring, a well-known professor at the University of Pretoria, served on the the Truth and Reconciliation Commission as a representative of the Afrikaner community. He is known for his sharp theological intellect and ecumenical interests, as well as for his fervent spirituality, warm humanity, and zeal for justice, freedom, and reconciliation.