Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op 'n wynplaas buite Stellenbosch woed 'n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om dié tergende raaisel op te los en geregtigheid te laat seëvier. Prikkelende karakters. Verrassende situasies. Gevaar. Humor. Moord ... Sal Ludo betyds uitvind wiedoenit? Of is die eise van sy tweede saak te straf?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.