2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
2,99 €
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
Als Download kaufen
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
1 °P sammeln
Jetzt verschenken
2,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
1 °P sammeln
  • Format: ePub

Kwaai Uil se lewe is uitstekend - so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp 'n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag 'n stokperdjie hê en hy probeer rugby speel, kook, brei, skilder en dans. Maar elkeen eindig in mislukking. Na 'n gesprek met Duif besef hy dat om goed te wees, hy moet oefen en oefen. En so keer Kwaai Uil terug na sy kitaar en oefen tot hy goed kan…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.32MB
Produktbeschreibung
Kwaai Uil se lewe is uitstekend - so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp 'n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag 'n stokperdjie hê en hy probeer rugby speel, kook, brei, skilder en dans. Maar elkeen eindig in mislukking. Na 'n gesprek met Duif besef hy dat om goed te wees, hy moet oefen en oefen. En so keer Kwaai Uil terug na sy kitaar en oefen tot hy goed kan speel. Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie sal jong kinders vermaak deur die snaakse situasies waarin die uil hom tydens sy soektog na die perfekte stokperdjie bevind. Soos gewoonlik is Kerryn Ponter se illustrasies genotvol en snaaks. Dit is die vierde titel in haar Kwaai Uil-reeks.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Kerryn Ponter is 25 jaar oud en het 'n graad in die Skone Kunste aan die Rhodes-universiteit in 2015 verwerf. Sy het as vryskutkunstenaar die storie geskryf en pragtig geïllustreer. Haar jong kinders is besonder lief vir stories en sy geniet dit om stories vir hulle te skryf en te illustreer. Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie is haar vyfde boek.