
Kwaailappies: Stories oor Afrikaans se komvandaan (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
DIE BOEK Hierdie boek sal vir kinders 'n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis - wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin - word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun. Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van 'n storie vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe! THE BOOK This book will provide children with a comprehensive yet easy-to-read history of the development of the Afrikaans language. The language's long history - which bega...
DIE BOEK Hierdie boek sal vir kinders 'n omvattende, maar maklik leesbare geskiedenis van Afrikaans se taalontwikkeling gee. Die taal se lang geskiedenis - wat reeds 2 000 jaar voor die VOC se aankoms aan die suidpunt van Afrika begin - word sorgvuldig nagevolg en met deeglike navorsing ondersteun. Die boek is verdeel in ses hoofstukke wat elk deur middel van 'n storie vertel word. Hierdie geskiedenis sal vir kinders lewe! THE BOOK This book will provide children with a comprehensive yet easy-to-read history of the development of the Afrikaans language. The language's long history - which began 2 000 years before the arrival of the VOC at the southern tip of Africa - is carefully traced and supported by thorough research. The book is divided into six chapters, each told through a story. This history will come alive for children!
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.