4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
4,99 €
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
4,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Daar is alreeds drie Afrikaanse Ben-boekies in die gewilde reeks deur Zuléka Smit. Ben gaan skool toe is pas vir die vierde keer herdruk en met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon. Hierdie boek gerig op dogtertjies wat dieselfde ervaringe as Ben in die Ben-reeks beleef en beloof om baie gewild te wees.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 58.91MB
Produktbeschreibung
Daar is alreeds drie Afrikaanse Ben-boekies in die gewilde reeks deur Zuléka Smit. Ben gaan skool toe is pas vir die vierde keer herdruk en met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon. Hierdie boek gerig op dogtertjies wat dieselfde ervaringe as Ben in die Ben-reeks beleef en beloof om baie gewild te wees.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Zuléka Smit is 'n lief-vir-die-lewe kindertuin-onderwyseres en motiveringspreker met 'n passie vir jongmense en skryf. Gebore in Kroonstad; maar geswore Bolander wat haar matriek aan die Hoërskool Albertinia voltooi het; het Zuléka ná skool haar B.Ed onderwysgraad cum laude aan die Kaapse Technikon Wellington Kampus behaal. Sy begin haar loopbaan by Klein Boishaai in die Paarl waar sy reeds die afgelope 15 jaar haar lewe daaraan wy om klein mensies voor te berei vir die lewe en 'n stewig fondasie te lê in hul lewens. Sy is tans voltyds koshuismoeder by 'n hoërskool waar sy haar passie vir die opvoeding en leiding van jongmense verder uitleef. Zuléka is getroud met Johan. Hulle het twee kinders; Karli en Heini. Sy is die skrywer van Ben gaan skool toe (2022); Ben en die groot toets (2023) en Ben en die boelies (2024).