7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

Buyi voel soos 'n vreemdeling in London - die plek waar hy gebore is en grootgeword het.
Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by
sy pa, wat hy nog nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. 'n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond opsoek na sy…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.43MB
Produktbeschreibung
Buyi voel soos 'n vreemdeling in London - die plek waar hy gebore is en grootgeword het.

Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by

sy pa, wat hy nog nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. 'n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond opsoek na sy volgende prooi ... Hoe gaan die avontuurlike André en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook dié in sy hart, te verwerk?

Hierdie skooluitgawe van Leeus met letsels is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.humanrousseau.com.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Boeke wat reeds gepubliseer is: Klits Kronkel en die vlammende swaard (Tafelberg), Spookstories en ander gruwelike goed (H&R) Geraamte in die klas - MER-Prys vir kinderlektuur (H&R), Miserella (H&R). Vir sy boek Breinbliksem (Tafelberg) het hy goud gewen in die Sanlam Skryfkompetisie vir jeugverhale en vir Onderwêreld (Tafelberg) silwer die volgende jaar. Hy kry ook die MER-Prys vir jeugfiksie vir Breinbliksem (Tafelberg). Sy jongste titels is Kaptein Hamerkophaai (Tafelberg) en Grilbrigade (H&R).