
Legkaart van die hart & Sproete, 'n troue en 'n soul mate (eBook, ePUB)
PAYBACK Punkte
1 °P sammeln!
Helene moet Lientjie Swart word vir haar eie veiligheid. Sy moet haar familie, werk en vriende verlaat vir hul veiligheid. Gun die noodlot haar egter 'n beskermengel in die vorm van Theuns Krige gun? BONUSKORTVERHAAL! Sproete, 'n troue en 'n soul mate Elsa Winckler Brianna se sproete en liefde loop nie hand aan hand nie. Of so dink sy ... totdat sy Sean by 'n troue raak loop. Wink vir ewig en altyd vir haar?
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.