7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
7,99 €
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
Als Download kaufen
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
4 °P sammeln
Jetzt verschenken
7,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
4 °P sammeln
  • Format: ePub

In hierdie debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironieë en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos dié van groei en aftakeling, intens menslik dog gestroop betrag. Dit is 'n toeganklike bundel vol fyn woordtekenings en akkurate waarneming; die toon is wrang sonder sinisme, eg empaties en geskryf uit deurleefde ervaring.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 0.38MB
Produktbeschreibung
In hierdie debuutdigbundel word die lewensloop van die mens, ons ellendes en ironieë en veral ons ervaring van kontraste in die natuur en in onsself, soos dié van groei en aftakeling, intens menslik dog gestroop betrag. Dit is 'n toeganklike bundel vol fyn woordtekenings en akkurate waarneming; die toon is wrang sonder sinisme, eg empaties en geskryf uit deurleefde ervaring.


Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Dr Eunice Basson is 'n gebore en getoë Pretorianer en bly steeds in die Jakarandastad. Sy is 'n kunshistorikus van beroep en was voorheen dosent aan die Universiteit van Pretoria en die Departement Kunsgeskiedenis, Visuele Kunste en Musiekwetenskap van Unisa, en was mede-redakteur van die kunshistoriese vakjoernaal de arte. In 2011 het sy 'n MA-graad in Kreatiewe Skryfkuns met lof voltooi aan die UP. Van haar gedigte is in 1996 in Tydskrif vir Letterkunde gepubliseer. Leiboom is haar debuutbundel.