Elsa Rall
eBook, ePUB

Lente in die najaar (eBook, ePUB)

Versandkostenfrei!
Sofort per Download lieferbar
3,99 €
inkl. MwSt.
Alle Infos zum eBook verschenken
PAYBACK Punkte
2 °P sammeln!
Ná meer as twintig jaar kom Dorothea de Waal se huwelik tot 'n einde. Dit bring vir haar 'n oorheersende gevoel van verligting en bevryding, want Werner was 'n koue, selfsugtige man wat weinig belangstelling in haar óf hulle twee kinders getoon het. Gelukkig is die kinders reeds uit die huis, en vir Dorothea is dit in alle opsigte 'n nuwe begin. Een middag is sy in 'n ligte motorongeluk betrokke, en die oortreder is 'n seun van skaars twaalf. Toe sy sy pa ontmoet - die afsydige doktor Theuns Steyn, fisikadosent aan die universiteit - kan sy goed verstaan hoekom. Teen haar sin voel sy aangetr...

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.