Hierdie lewensgidse is uitstekende geskenke vir jong volwassenes, studente, pasgetroude paartjies, verloofde paartjies, vriende en vriendinne, broers en susters, eggenote en mense met volwasse kinders. Daar is ook 'n soortgelyke boek, Lewensgids vir vroue geskryf deur Heinz se eggenoot, Aletté-Johanni Winckler.
Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.