3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Met die uitbreek van die Boereoorlog besluit Maura, dogter van 'n ryk boer in die Pretoria-distrik, om te gaan verpleeg. Die aantreklike John Cloete kom bly hulle om in die oorlog te veg en om weg te kom uit Oudtshoorn ná 'n liefdesteleurstelling. Maura en John raak lief vir mekaar, maar die gevare en ontberings van die oorlog sorg vir vele struikelblokke op hul liefdespad. Maura verpleeg in die Bourke Hospitaal, en John word 'n verkenner. Met die Britte se opmars en uiteindelike verowering van Pretoria, word John 'n spioen vir Generaal Botha. Maura begin vir John help, ten spyte van die vele…mehr

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 2.83MB
Produktbeschreibung
Met die uitbreek van die Boereoorlog besluit Maura, dogter van 'n ryk boer in die Pretoria-distrik, om te gaan verpleeg. Die aantreklike John Cloete kom bly hulle om in die oorlog te veg en om weg te kom uit Oudtshoorn ná 'n liefdesteleurstelling. Maura en John raak lief vir mekaar, maar die gevare en ontberings van die oorlog sorg vir vele struikelblokke op hul liefdespad. Maura verpleeg in die Bourke Hospitaal, en John word 'n verkenner. Met die Britte se opmars en uiteindelike verowering van Pretoria, word John 'n spioen vir Generaal Botha. Maura begin vir John help, ten spyte van die vele gevare. Deur alles bly hulle getrou aan hul liefde vir mekaar. Maar hul albei, én hul liefde, die uitdagings van die oorlog oorleef?

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
p>Malene Breytenbach woon in Stellenbosch. Sy het by die Universiteit Stellenbosch gewerk toe haar eerste romanse, Palmyra Herleef, in 2005 deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. Sedertdien is meer as vyftig romanses (kontemporêr, medies en histories) deur LAPA en Tafelberg (NB) Uitgewers gepubliseer. Tans skryf sy voltyds. Malene skryf ook romans, kortverhale in bundels en trydskrifte, en sy resenseer boeke vir HelderbergFM.