3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Hierdie is die opvolg van Liefde en oorlog, die verhaal van Maura en John. John en sy broer, Michael, is seuns van 'n skatryk volstruisboer in Oudtshoorn. Albei ding mee tot Margaretha se hart, maar dis Michael, die erfgenaam, wat uiteindelik met haar trou. John gaan veg in die Boereoorlog terwyl Margaretha in weelde in 'n volstruispales woon. John terug met 'n mooi en formidabele vrou en begin 'n gemengde boerdery. Dan stort die veremark oornag in duie en word almal wat skatryk was, skielik bankrot. Die ontnugtering, swaarkry en uitdagings gee vir Margaretha die geleentheid om te wys dat sy,…mehr

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 3.08MB
Produktbeschreibung
Hierdie is die opvolg van Liefde en oorlog, die verhaal van Maura en John. John en sy broer, Michael, is seuns van 'n skatryk volstruisboer in Oudtshoorn. Albei ding mee tot Margaretha se hart, maar dis Michael, die erfgenaam, wat uiteindelik met haar trou. John gaan veg in die Boereoorlog terwyl Margaretha in weelde in 'n volstruispales woon. John terug met 'n mooi en formidabele vrou en begin 'n gemengde boerdery. Dan stort die veremark oornag in duie en word almal wat skatryk was, skielik bankrot. Die ontnugtering, swaarkry en uitdagings gee vir Margaretha die geleentheid om te wys dat sy, soos haar nuwe skoonsuster, nie slegs 'n mooi gesig het nie, maar ook 'n sterk ruggraat. Dit is dié verlies wat wys wat in mense steek. Margaret en Michael maak planne om te oorleef en met John se hulp help hulle die behoeftiges. Die liefde is sterker as verlies.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Malene Breytenbach woon in Stellenbosch. Sy het by Stellenbosch Universiteit gewerk toe haar eerste romanse, Palmyra Herleef, in 2005 deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. Sedertdien is sestig romanses (kontemporêr, medies en histories) deur LAPA en Tafelberg (NB) Uitgewers gepubliseer. Tans skryf sy voltyds. Sy is getroud met Willie. Hulle dogter Karen is getroud met Barry Botha en daar is drie kleinkinders. Malene skryf ook romans, kortverhale in bundels en tydskrifte, en sy resenseer boeke vir HelderbergFM.