10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
10,95 €
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
Als Download kaufen
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
5 °P sammeln
Jetzt verschenken
10,95 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
5 °P sammeln
  • Format: ePub

Tussen 1790 en die vroeë agtienhonderds trotseer mense gevare en verloor hulle hul harte in die Ou Kaap. Du Pisanie is 'n bekende en geliefde skrywer van verhale oor liefde en vergange tye.

  • Geräte: eReader
  • mit Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.17MB
  • FamilySharing(5)
Produktbeschreibung
Tussen 1790 en die vroeë agtienhonderds trotseer mense gevare en verloor hulle hul harte in die Ou Kaap. Du Pisanie is 'n bekende en geliefde skrywer van verhale oor liefde en vergange tye.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, B, BG, CY, CZ, D, DK, EW, E, FIN, F, GR, HR, H, IRL, I, LT, L, LR, M, NL, PL, P, R, S, SLO, SK ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Sarah du Pisanie het die grootste deel van haar lewe in die ou Suidwes, nou Namibië, gewoon. In 1997 het sy daar afgetree. Dié land is in haar bloed, en sy skryf graag liefdesverhale met die ou Suidwes as agtergrond. Haar eerste romanse, Jakkalswater, het in 1981 verskyn. Sy en haar man, Johan, het hulle vyftigste troudagherdenking in Desember 2008 gevier. Die liefde, glo sy, oorwin inderdaad alles en is die mens se grootste anker. Haar drie kinders en sewe kleinkinders is haar groot vreugde. Haar eerste agterkleinkind is op 25 Januarie 2010 gebore. Johan en Sarah woon deesdae op Olifantshoek in die Kalahari.