3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
3,99 €
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
Als Download kaufen
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar
payback
2 °P sammeln
Jetzt verschenken
3,99 €
inkl. MwSt.
Sofort per Download lieferbar

Alle Infos zum eBook verschenken
payback
2 °P sammeln
  • Format: ePub

Tharina Enslin word op haar troudag voor die kansel laat staan. Om die vernedering en hartseer te oorkom, reis sy na Positano, 'n romantiese dorpie aan die Amalfi-kus in Italië. ek by die intriges van die Malans: Hugo, 'n beeldhouer en die eienaar van die gastehuis waar sy tuisgaan; sy losbolbroer, Gideon; en Hugo se verloofde, die beeldskone Isabella Rossi. Die onderstorminge en geheime tussen hulle lei nie net tot lewensgevaar vir Tharina nie, maar bring haar ook nader aan haar lotsbestemming soos wat die ou sigeunerin op die piazza vir haar voorspel het. En uiteindelik ook nader aan aan die liefde.…mehr

  • Geräte: eReader
  • ohne Kopierschutz
  • eBook Hilfe
  • Größe: 1.58MB
Produktbeschreibung
Tharina Enslin word op haar troudag voor die kansel laat staan. Om die vernedering en hartseer te oorkom, reis sy na Positano, 'n romantiese dorpie aan die Amalfi-kus in Italië. ek by die intriges van die Malans: Hugo, 'n beeldhouer en die eienaar van die gastehuis waar sy tuisgaan; sy losbolbroer, Gideon; en Hugo se verloofde, die beeldskone Isabella Rossi. Die onderstorminge en geheime tussen hulle lei nie net tot lewensgevaar vir Tharina nie, maar bring haar ook nader aan haar lotsbestemming soos wat die ou sigeunerin op die piazza vir haar voorspel het. En uiteindelik ook nader aan aan die liefde.

Dieser Download kann aus rechtlichen Gründen nur mit Rechnungsadresse in A, D ausgeliefert werden.

Autorenporträt
Rika Cloete is gebore in Johannesburg en woon tans in Roodepoort. In 1992 matrikuleer sy aan die Hoërskool Vorentoe en ontvang haar tersiêre opleiding aan die eertydse RAU, nou UJ, waar sy vir 'n klompie jare Duitse letterkunde doseer. Sy is die skrywer van die historiese moordraaiselroman Doodsroeper (2017) en die huishoudelike noir spanningsroman Skadukant (2020). In 2002 word haar digbundel eensaamigheid gepubliseer, waarvan een van die gedigte in die bloemlesing Vers en Vrou (2020) opgeneem word. Sy het ook twee liefdesromanses en verskeie tydskrifverhale op haar kerfstok.